Welcome
Droom
van Vibrant Dansskool
Ons
wil 'n omgewing skep van uitnemendheid waar dansers kan
leer, ontwikkel en geestelik groei om hul volle Godgegewe
potensiaal te bereik.
Vision
of Vibrant School of Dance
We
want to provide an environment of excellence where dancers
can learn and grow to reach their full potential in Christ.
Wat
word aangebied:
AIDT Moderne Dans Tegnieksillabus word geleer.
Eksamens kan jaarliks afgelê word.
Verskillende dansstyle word in elke klas aangeleer.
Funk / Hip hop / Jazz / Moderne danse / Vlae en Linte /
Tap
What
do we teach:
Modern
dance technique syllabus.
Yearly exams can be done.
We teach different dance styles in each class.
Funk / Hip hop / Jazz / Modern dance / Flags and ribbons/
Tap
|