Klasse
wat aangebied word
MAANDAE:
Ellshaddai Christelike skool
en Kerk
(The Lords walk road, Durbanville)
1nm Pre-Grade 5 en 6 jaar)
1:45-2:30nm
Stepping Stones (7 en 8 jaar)
2:30-3:15nm Preparatory(2x/week, eksamenwerk)
VOL
3:15-4nm Junior Lower en nuwe meisies 10
– 12 (1 of 2x per week)
Bellville AGS kerk
6:30 – 8:30nm Aandklas vir gevorderde
werkende jong meisies
DINSDAE:
Bellville Wes NGK 8e Laan
Boston
9:30 Volwasse beginners Junior Lower en
Final Grade tegniek
10vm Alle volwassenes dans saam
11vm Volwasse gevorderde dansers Prelim
Junior en Preliminarytot 11:45
In Worcester:
(By Worcester Vallei NG Kerk)
1nm Meisies 4-5 jaar
1:30 Meisies 6-8 jaar
2:15 Meisies 9-12
3:15 Seuns 8-15 Slegs Hip-hop
4-5nm Meisies 13-19
5nm Volwasse vroue gevorderd tot 6nm
6nm Volwasse vroue Junior Higher beginners
WOENSDAE:
Elshaddai
1:15-2nm 5,6 jaar oud beginners in saal,
Pre-grade
2pm-2:45nm 7-9 jaar oud Stepping Stones
,slegs gevorderde 9jariges kan bykom
2:45-3:30nm Gevorderde Junior Higher meisies
10-13jaar oud (Vol)
3:30-4:15nm Junior Lower meisies 10-13
DONDERDAE:
Bellville-Wes NGK
11:30vm-1nm Volwasse gevorderde tegniek
klas: Prelim Junior
& Preliminary
Totius Laerskool 10e Laan,
Boston, Bellville:
2nm-2:45 Meisies 5-7 Pre-grade
2:45-3:30 Meisies 8-10 jaar oud Primary
3:30 – 4:15 Meisies 10-13 jaar Junior
Lower
4:15-5nm Meisies Final Grade 10-13 jaar
(VOL)
VRYDAE:
Bellville Noord Laerskool,
Hv Avondale en van der Stelstr. Oakdale, Bellville
1nm-1:45 Meisies 6-8 jaar Pre-Grade (redelik
vol, neem verkieslik later klas)
1:45-2:30 Meisies 9-13 jaar Junior Lower
2:30-3:15 Meisies 6-8 jaar Pre-Grade (meer
plek as bogenoemde)
3:30-4:15nm Meisies 4-6 jaar oud Pre-grade
|