Ek
wil begin deur dankie te se aan ons Hemelse Pappa
dat ek hierdie wonderlike voorreg het om te kan
dans!!
My
Vibrant “reis” het begin in 2002. My
niggie het my van Vibrant vertel. Ek is so bly dit
het gebeur. Ek het by Vibrant besef wat dit is om
'n ware christen te wees. Read
More